Vernaand

Vernaand was nie te sleg nie. Ons het buiskyt (rusks) gemaak, en die huis het lekker geruik. Ek en Neil is besig om “Rome” op TV te kuik. My spel is nie van die beste nie, maar ek oeffen (met Neil se help). Goeie naand. Sandrina

p.s. do not be ashamed of your background.

No Comment

No comments yet

Leave a reply

You must be logged in to post a comment.