Vernaand is dit ‘n Ander Taal!

Hello, vernaand is nie te sleg nie. Ek en Neil het saam biskuit gemaak (rusks)… Weed jy hoe wonderlik is dit? Asook, Ouma se kamer bietjie mooi gemaak, met ‘n oudtyd se kas.

Hier is wat ek wil vir julle vertel…dit is baie belangrik…..Moet nooit skaam vol vir jou agter grond nie.

Ek vertel jou die waarhied - altyd.

RubyJean (of, as my Ouma Kruger (Pa se Ma (not the wealthy African Krugers (too bad))) het gese, Sandrina!)

Verskoon die spel, Neil het my gehelp.

No Comment

No comments yet

Leave a reply

You must be logged in to post a comment.